dinamark lawnmower spares
garden blowers garden blowers
garden blowers
garden blowers

Maak n paradys van u tuin met Tuingereedskap van Dinamark

Moeg vir 'n vaal en algemene tuin? Het u die nodige tuingereedskap om u tuin in 'n droom tuin te omskep. Kom na Dinamark CC wat aan al u behoeftes kan voorsien. As u die regte tuingereedskap het om u tuin te bewerk sonder enige gesukkel kan dit vir u baie plesier en vreugde verskaf. Dinamark CC kan u help met al die nodige tuingereedskap, landboukundige masjinerie en parte. Na een-en- twintig jaar van besigheid ondervinding weet ons wat u benodig en kan dit aan u versak teen 'n mededingende prys.

Dinamark CC is 'n groothandelaar wat gestig is in 1986 wat grassnyers, parte en bykomstighede bemark en verkoop aan kleinhandelaars wat spesialiseer in die herstel en verkoop van buitemuurse tuingereedskap . Dinamark lewer 'n diens wat 'n baie groot reeks van vinnige bewegende grassnyer parte en bykomstighede teen 'n mededingende prys voorsien as ook 'n onvoorwaardelike waarborg op alle gewilde reekse gras en grond toerusting, soos vier wile selfaangedrewe grassnyers, randsnyers, kettingsae, klippers en huishoudelike brandstof en elektriese grassnyers - alles wat benodig word om 'n droom tuin te maak.

'n Volledige reeks grassnyers en toerusting is onlangs by ons reeks by gevoeg wat deur Duitsers gefabriseer is. Die Solo reeks wat gemaak is vir die plaaslike mark, en ook vir die uitvoering na die internasionale mark. Die Solo reeks se elektriese professionele 160 en 161 randsnyer is ideaal vir die instandhouding van tuine, grasbane, gholfbane en vir huis eienaars, kontrakteurs ens. Die sterk en kragtige elektriese rand snyer Solo 167 is vervaardig om met gemak te hanteer. Die nuwe, motor aangedrewe spreiers Solo 450 en 423 is vervaardig met 'n lang lewens duur en met minder geraas en vibrasies. Die elektriese snoeiers Solo 114 en 116 maak nie 'n geraas nie en daar is geen gasse wat die lug besoedel nie. Die rugsak spreier Solo reeks is beskikbaar in verskeie modelle en is beskikbaar met 'n pomp hefboom vir linkerkant of regterkant gebruik .

Die produkte is vrylik beskikbaar en is van die beste en gewildste in die land, teen mededingende pryse, en onvoorwaardelike waarborg. U kan nie 'n fout maak met Dinamark se produkte nie.

 

 
garden blowers