dinamark lawnmower spares
garden blowers garden blowers
garden blowers
garden blowers

Voortreflike Tuin Gereedskap van Dinamark

Het u al ooit gevoel dat u moeg is vir u vaal tuin? Tien teen een is die antwoord ja, en as dit die geval is, dan vra ek vir u, het u die nodige tuin gereedskap om u tuin in paradys te omskep? Kom na Dinamark wat presies vir u kan verskaf wat benodig is. Dit is ’n groot vreugde om met die regte tuin gereedskap u tuin te bewerk sonder enige gesukkel, en Dinamark is die besigheid wat u kan help met al die nodige tuin gereedskap, landboukundigemasjinerie en parte. Na 21 jaar se ondervinding, weet ons presies wat u benodig, en ons kan dit aan u verskaf teen mededingende pryse.

In 1986 was Dinaamrk gestig as ’n groothandelaar wat gespesialiseer het in die verkoop en bemark van grassnyers, parte en tuin gereedskap bykomstighede aan kleinhandelaars wat eksklusief meegedoen het in die herstel en verkoop van grassnyers en krag toerusting. Vandag lewer Dinamark ’n besonderse diens wat ’n baie groot en eksklusiewe reeks van vinnige bewegende grassnyers en hoë kwaliteit parte, bykomstighede en tuin gereedskap teen mededingende pryse verkoop, wat insluit ‘n onvoorwaardelike waarborg op alle internasionale en nasionale gewilde reekse gras bewerking en grond- toerusting, soos vier wiel self aangedrewe grassnyers, kettingsae, huishoudelike grassnyers beskikbaar in beide brandstof en krag kabel en randsnyers - werklik ale benodighede om ‘n droom tuin te bekom.

Dinamark is trots om aan te bied, ’n nuwe reeks wat onlangs by ons bestaande reekse bygevoeg is. Die Solo reeks is Duits gefabriseer, en word spesiaal vir die plaaslikemark en uitvoer- vervaardig. Die Solo reeks se professionele elektriese 160 en 161 randsnyers is perfek vir die ontwikkeling van ‘n beboste, onnet tuin, veral as u ’n hoë vereiste werk het, en tyd wel ’n faktor is. Die masjinerie is ook uitstekend vir die gebruik deur kontrakteurs, gholfbane, as ook huis eienaars en privaat gebruike. Die kragtige elektriese of petrol randsnyers is vervaardig om met gemak te hanteer, deur die professionele man, tot ’n verveelde huisvrou. Solo het ook ’n reeks motor aangedrewe hoë druk spreiers, wat ontwerp is met die nuutste tegnologie vir n lang lewensduur, en ook verminderde lug besoedeling waar geen giftige gasse afgeskei word nie.

Vertrou op Dinamark vir al u tuin gereedskap - Vertrou op voortreflikheid.

 

 
garden blowers